Modulekode | OKT 881 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie |
Module-inhoud | Die module word aangebied uit ’n bestuursperspektief en sal die rol van ontwikkeling binne die strategiese bestuursprosesse van ’n organisasie ondersoek. Dit sal ’n evaluasie insluit van ontwikkelingsprojekte om die strategiese doelwitte van ’n organisasie te pas en hoe om in bestuursverband asook die bestuur en kommunikasie in ’n ontwikkelingsprojek te bestuur. |
Modulekrediete | 20.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 1 lesing per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Departement | Inligtingkunde |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App